ACVV Huis AJ Liebenberg Fondsinsameling lootjie

Huis AJ Liebenberg is ’n NPO-organisasie wat met liefde en sorg na ons senior bejaarde inwoners omsien. Ons wend ‘n laaste fondsinsamelingspoging vir die jaar aan – ’n lekker lootjieprojek vol lieflike lekker groot pryse! 🌟
Die noot is groot en die behoefte nog groter, daarom vra ons u vriendelike ondersteuning. Help ons om ’n verskil te maak deur in hierdie feesseisoen ’n lootjie of twee, uit te neem en saam hoop te bring.

Datum wat lootjie eindig:  28 Jan

Prys per lootjie:  R50