ACVV Huis AJ Liebenberg Fondsinsameling lootjie
Huis AJ Liebenberg is ’n NPO-organisasie wat met liefde en sorg na ons senior bejaarde inwoners omsien. Ons wend ‘n laaste fondsinsamelingspoging vir die jaar aan – ’n lekker lootjieprojek vol lieflike lekker groot pryse! 🌟
Die noot is groot en die behoefte nog groter, daarom vra ons u vriendelike ondersteuning. Help ons om ’n verskil te maak deur in hierdie feesseisoen ’n lootjie of twee, uit te neem en saam hoop te bring.
Prys per lootjie: R50
Ends: January 28, 2026 12:00 pm
Timezone: Africa/Johannesburg
Thank you for your support.
Entries: 0
There will be 8 winners